Klik hier om die video te sien

WEN R5000!!!

Hierdie kompetisie is verby.
Dankie aan almal wat deelgeneem het en geluk aan Esmeralda Claims!

Click here to view the competition in English

Leidrade

Leidraad 1:

Daar is 4 van hierdie wat kortliks bo my verskyn in die lug terwyl ek besig is om te roei.
Hulle verskyn weer naby aan die einde terwyl ek in my vliegtuig vlieg.
Watter soort diere is dit?

Leidraad 2:

Wat vlieg rond by die boom terwyl ek besig is om deur my verkyker te kyk.
Dis ook die cover van my Anders single.

Leidraad 3:

Daar is ‘n embleem op een van my uitristings in die video met ‘n bekende music producer se naam op.
Wat is die naam?

Leidraad 4:

Jem, Fred en ek speel musiek in die mond van die groot soogdier.
Watter soogdier is dit?

Leidraad 5:

Ons goeie vriend Hunter het ‘n groot rol gespeel om my musiek loopbaan van die grond af te kry.
Ons het sy naam iewers in die video weggesteek.
Waar staan dit?

Klik hier om die video te sien

R200 ‘n DAG!!

Hierdie kompetisie is verby.
Dankie aan almal wat deelgeneem het en geluk aan die wenners!
Mari-Lou Minnaar
Bettie Swart

Shabnum Ameer
Tiaan du Preez

Arthur Bacchus
Anneeda Sacco-Pekeur

Ikeraam Daniels
Hattuchin Sia

Johan Potgieter
Alicia Brink

 

Click here to view the competition in English